20% OFF shipping at yvanlemoine-films.com on orders over $79 + up to 10% OFF products
yvanlemoine-films.com
home > #PresiesAnders Reeks > #PresiesAnders Reeks
download picture
#PresiesAnders ReeksZoe en Zoya is identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is. Boek 1: Wanneer Zoe n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir haar ekspo taak, raak dinge ingewikkeld. Zoe mt net beheer kry van haarself. En beslis en absoluut totaal en al nie staan en
Shopping security

Shopping security

Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols

Zoe en Zoya is ʼn identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in ‘n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is.

Boek 1:

Wanneer Zoe ‘n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir haar ekspo-taak, raak dinge ingewikkeld. Zoe móét net beheer kry van haarself. En beslis en absoluut totaal en al nie staan en verlief raak op haar sussie se kêrel nie!

Boek 2:

Gaan Zoya liefde vind? Dis dalk nie so maklik nie … Zoya presteer nie op skool soos haar tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ‘n selfie.

Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy verheug oor die kans om tyd saam met die aantreklike Erwee te spandeer. Daar is wel ‘n paar probleme: Erwee se jaloerse vriendin, Beula, ‘n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry...

Boek 3: 

Zoe oortuig haar tweelingsussie om na 'n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar 'n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna 'n groot ramp veroorsaak nie.

Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?

#PresiesAnders Reeks

Item no : 60493618687
sold recently : Login >>
US$ 12.50
Pay in 4 interest-free payments of $3.12 Learn more
Min. order: 1piece

Shipping Estimate
USA
  • USA
  • CAN

Ships within 48 hours · Estimated delivery Sep 18 - Sep 23

Enjoy 20% off shipping

US$ 12.50

1-11

US$ 11.25

12-35

US$ 8.75

36-59

US$ 7.50

60+

US$40

Get now

Sign up to your membership to get coupons up to

15%

Get now

Opportunity to enjoy order discount up to 15% off

Please add the products
Shipping Notes
  • Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
  • Except Preorder products are shipped in 48 hours.
  • Delivery to the USA:
  1. Standard Shipping : 3-10 business days
  • If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
  • We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
  • Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
  • To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
  • Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy

Discover Niche Categories That Outsell

Top-Converting Item to Boost Your Average Order

recommand products

Related Searches