Shopping security
Voel jy soms uit pas met jouself, met tyd, of selfs met God?
Sinkroniseer! Vind jou ritme. Leef met sin.
Sinkroniseer nooi jou om opnuut aan te sluit by die ritme van die Een wat jou gemaak het. Hierdie boek help jou om stadiger te leef, sagter te luister en jou lewe met God se polsslag te belyn. Dit is woorde vir tye van soeke, stilte, oorgang en herstel.
Jy sal
Lees hierdie boek stadig. Of sommer net ’n sin op ’n slag.
Dit is ’n metgesel vir jou reis – nie ’n dagboek of ’n plig nie, maar ’n uitnodiging tot ’n dieper lewe in pas met God.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Sep 22 - Sep 27
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order