Shopping security
Wat sê jy as jou mense vermoor is? Hoe voel jy wanneer die polisie sloer en jou skoonouers se name op 'n gedenkmuur pryk? Hoe reageer 'n dominee op vroom trooswoorde, skramse vermanings om te vergewe, die kerk se swye en kollegas se afwesigheid?
Gerhard M. Pietersen se debuut is 'n ware verhaal met onvergeetlike karakters, boeiend soos skitterende misdaadfiksie, vol humor en bitter ironie. Dit verken die pad van mense wat onder verlies steier en na God soek deur 'n landskap van geweld. Genade leef op brose plekke, ontdek die skrywer. En engele dra werksklere.
“As joernalis het ek onbetrokke verslag gedoen oor die hofsaak na die wrede plaasmoord op die Human-egpaar van GrootBrakrivier. Hul skoonseun skryf rou en eerlik oor die eggo's wat weier om stilgemaak te word en wonde wat nie ophou bloei nie. Roerend. Aangrypend.”
- Susan Puren, vryskutjoernalis, TV-regisseur.
“Hierdie boek kom net betyds. Dis wat ons nodig het.”
- Carla van der Spuy, skrywer, joernalis.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 16 - Jul 21
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order